MOSSELBAAI / GOURITS AREA: VERHURING PER TENDER VAN TWEE PLASE

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

MOSSELBAAI / GOURITS AREA: VERHURING PER TENDER VAN TWEE PLASE

May 4 @ 12:00 pm

MOSSELBAAI / GOURITS AREA: VERHURING PER TENDER VAN TWEE PLASE INFORMATION

MOSSELBAAI / GOURITS AREA

VOЁLVLEI EN MISGUNS

Verhuring per tender van twee plaaseiendomme:

  1. Voëlvlei: 381,9633 hektaar

Diep, vrugbare grond wat aan die Gouritsrivier grens. Grootste gedeelte van die plaas is bewerkbaar.

Verdeel in kampe.

Plastiese pyplyn vanaf Moddergat voorsien water vir huishoudelike gebruik en vir veesuipings.

Omheinde kampe van historiese huis, hoofwoning en die kamp tussen-in is uitgesluit by die verhuring.

  1. Misguns: 199,3334 hektaar

Grootste deel is bewerkbaar. Verdeel in kampe. Plaas grens aan die Gouritsrivier.

Boorgat voorsien water vir huishoudelike gebruik en vir veesuipings.

Die gedeelte wat grens aan die see asook die huurooreenkoms met MTN ten opsigte van die selfoontoring is uitgesluit by die verhuring.

Plaas is onderhewig aan ‘n reg van weg serwituut ten gunste van twee aangrensende eiendomme.

Huurtermyn: 5 jaar. Jaarlikse eskalasie: 6%.

Plase met uitstekende moointlikhede – uiters geskik vir graan en vee.

Daar moet apart getender word op elke plaas.

 Tenders sluit: Woensdag 4 Mei 2022 @ 12:00.

Plek: BKB Kantore, Ceciliastraat100, Paarl.

Besigtig: Slegsper afspraak

 Navrae en tenderdokumente beskikbaar by:

Willie van Rensburg 082 573 9902

Albie Loubser 082 573 9902

Details

Date:
May 4
Time:
12:00 pm
Event Categories:
,

Other

Provinces
Western Cape
Category
Properties
Cities
Mosselbaai

Venue

BKB GEBOU PAARL
Cecilia Plein, Ceciliastraat
Paarl,
+ Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *