MPUMALANGA BRANGUS KLUB VEILING

08 July 2026

Date:

08 July 2026

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Region:

BKB North

Event Type:

Production Auction

Livestock Breeds:

Brangus

Province:

Mpumalanga

City:

Ermelo

Marketer:

Molie Mentz

Chris Bezuidenhoudt

28838

In opdrag van Mpumalanga Brangus Klub die volgende word op aanbod aangebied op Woensdag, 8 Julie 2026 te Ermelo Veilingskrale.

Aanbod:

  • 25 Brangus Bulle
  • 40 Vroulike Brangus Diere

Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal op dag van die veiling beskikbaar wees. Veiling vind plaas onder die beskeming van die Brangus Genootskap.

Navae: 

Chris Bezuidenhoudt 079 065 1283
Moolman Mentz 083 229 2500
Afslaer: Billy Lyons 082 785 5498
BKB Ermelo: 017 811 2027

GPS: 26°33'23.8"S 29°59'13.2"E / -26.556609, 29.987003

Roete:

Vanaf Ermelo: Neem die N11 rigting Amersfoort. Ry vir 500m vanaf die treinburg net buite die dorp, draai links in na krale.

- Kliek hier om veilingspamfleet te besigtig -

event-28838-25480-mdtp.jpg