MURRAYSBURG AANTEEL- & SLAGVEEVEILING 2025

30 April 2025

Time:

10:00 am - 5:00 pm

Region:

BKB South

Event Type:

Breeding Sale

Livestock Breeds:

Bonsmara

Tuli

Province:

Western Cape

City:

Murraysburg

27723

Die Murraysburg Aanteel- & Slagveeveiling vind plaas op Woensdag die 30ste April 2025 om 10:00 te Plaas Waterkrantz en 14:00 te Murraysburg skougronde. 

Klik vir die plakkaat

Aanbod 10:00 by Waterkrantz: 

500 Slaglammers & Slagooie

30 "Longweaners" (osse & bulle)

30 "Longweaners" (verse)

30 Dragtige verse/koeie met kalwers

30 Slagbeeste

Aanbod 14:00 by Skougronde: 

1000 Skaap

30 30 Bonsmara tipe koeie met kalwers

2 Bonsmara bulle

40 Tuli & Bonsmara verse

150 Slag- & stoorbeeste

Navrae: 

Jan Erasmus 082 924 6096

Renier Zietsman 082 491 5182

Johan Moolman 072 780 0025

Johan Swart 064 898 0053

Christiaan Marincowitz 082 826 0668

Phillip Schutte 060 503 5751

Jaco Joubert 083 611 5869