NASIONALE LANDSKAAP VEILING
29 July 2026
29 July 2026
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Series:
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Marketer:
Piet Wessels
Nasionale Landskaap Veiling vind plaas op Woensdag, 29 Julie 2026 om 11:00 te BKB Kleinvee Kompleks, Skougronde, Bloemfontein.
Op Aanbod:
* Nota: Ramme word die dag voor die veiling getoets vir vrugbaarheid en bloed word getrek vir Brucellosis toetse. Ooie word geskandeer dag voor die veiling.
Navrae:
Erna Hattingh 082 353 8425
Piet Wessels 082 857 7828
Afslaer: Roelof Heenop 082 342 1992
BKB, KROONSTAD: 056 215 1851
- Kliek hier om ons Veilingspamflet te besigtig.
.