Die Nasional Suffolk veiling vind plaas op Saterdag, 14 November 2020 om 11:00 te BKB Komplek (Currielaan), Bloemskougronde. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers toegelaat dag van veiling.
Op aanbod:
– Top ramme en ooie op aanbieding.
Navrae:
Wilbur Meyer 082 349 3189
Afslaer: Gert Jordaan 079 504 8277
BKB Louwid, KROONSTAD: 056 215 1851
– Klik hier om veilingspamflet te besigtig\
–Klik hier om veiling katalogus te besigtig