NATIONAL AFRINO & BETHULIE MERINO VELD RAM SALE

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

NATIONAL AFRINO & BETHULIE MERINO VELD RAM SALE

Feb 9 @ 11:00 am - 3:00 pm

NATIONAL AFRINO & BETHULIE MERINO VELD RAM SALE INFORMATION


Die Nasionale Afrino & Bethulie Merino Veldram Veiling vind plaas op Dinsdag 9 Februarie 2021 vanaf 11h00 op die plaas Klein Zuurfontein, Bethulie.

Roete:

Vanaf Springfontein: Ry op die Bethulie pad (R715) vir 14 km.  Draai links by die plaas in.

Vanaf Bethulie: Ry op die Springfontein pad (R715) vir 18.6 km.  Draai regs by die plaas in.

Klik hier om die veilings pamflet te besigtig

Op Aanbod:

  • 50 Afrino Ramme
  • 45 Merino Ramme

Navrae:

Abrie Griesel  082 688 0200

Jan Joubert (BKB)  082 573 4980

Martiens le Roux  082 772 9472

Afslaer: Gert Jordaan (BKB)  079 504 8277

Venue

Klein Zuurfontein, Bethulie
Bethulie, Free State 9992 South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *