Die Nasionale Dorper Digitale- en Regstreekse veiling vind op 20 Augustus 2020 om 11:00 te Beaufort-Wes Skougronde plaas. Dié veiling is ook aanlyn op die BKB Digitale Veilingsplatform beskikbaar.
Registrasies sluit op 19 Augustus 2020 om 17:00
Klik hier om vir die veiling te registreer
Klik hier om die veiling aanlyn te besigitg
83 Top Dorper & Wit Dorper Ramme is op aanbod:
Navrae:
Klik hier vir die veilingspamflet