Events for Jun 2024

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

CANCELLED: NG KERK BURGERSDORP VEILING – TEN BATE VIR DIE HERSTEL VAN BRANDSKADE & KOEPEL

Apr 20, 2023 @ 11:00 am - 5:00 pm

CANCELLED: NG KERK BURGERSDORP VEILING – TEN BATE VIR DIE HERSTEL VAN BRANDSKADE & KOEPEL INFORMATION

CANCELLED!

Cancelled: Die NG Kerk Burgersdorp Veiling – ten bate vir die herstel van brandskade & koepel vind plaas op 20 April 2023 vanaf 11h00 by die NG Kerksaal Burgersdorp en op BKB Aanlyn Platvorm.

Kliek hier vir Veiling Plakkaat

Inskrywings is welkom

  • Stoorlammers / Slaglammers / Stoor Ooie & Slag Ooie
  • Enige Skenkings van Jagpakette is welkom.
  • Fondse word geskenk aan NG Kerk Burgersdorp.

Om aanlyn te bie, volg die skakels hieronder:

  • Om te Registreer kliek op die skakel: BKB Marketplace (agribidder.co.za)
  • of skandeer die “QR code” vir registrasie.
  • “Log in details” word ge-epos, binne 30min van registrasie
  • Kontak Chrisna 082 957 8827 indien hulp benodig word.

Navrae:

  • Calvyn De Klerk (BKB) 082 498 5745
  • JP Marais (BKB Afslaer): 060 551 6537

Details

Date:
Apr 20, 2023
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
, , ,

Venue

Burgersdorp
South Africa + Google Map

Other

Cities
Burgersdorp
Address
NG Kerk Burgersdorp

Comments are closed.