55STE NIEKERKSRUST SAVM STOET VEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

55STE NIEKERKSRUST SAVM STOET VEILING

Jun 17 @ 11:00 am - 5:00 pm

55STE NIEKERKSRUST SAVM STOET VEILING INFORMATION


Niekerksrust SAVM Stoet se 55ste veiling vind plaas op Woensdag, 17 Junie 2020 om 11:00 op die plaas Niekerksrust, Viljoenskroon. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers toegelaat dag van veiling.

Op aanbieding:

–  60 Ramme waaronder 12 beproefde stoetvaars.
–  48 Jong SP en kommersiële ramme.
–  23 SP Ooie met 23 lammers.
–  35 Dragtige ooie.
–  21 Jong stoet en kommersiële ooitjies.

* Die Teler van kampioene! Nuwe seisoen se inentings reeds afgehandel.  Katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. Veiling vind plaas onder die beskerming van die SAVM Telersgenootskap.

Roete:

Vanaf Bothaville – Ry op die Viljoenskroon pad R59 vir 30km.  Draai regs op die S716.  Ry vir 8km.  Draai regs by plaas in.

Vanaf Viljoenskroon – Ry op die Bothaville pad R59 vir 10 km.  Draai links op die S716.  Ry vir 8km.  Draai regs by plaas in.

Vanaf Kroonstad – Ry op die Viljoenskroon pad R76 vir 30km.  Draai links op die Bothaville pad.  Ry vir 20km.  Draai regs op die S716. Ry vir 11km. Draai links by plaas in.

Navrae:

Danie de Wet (Skaap- & Wolbeampte) 082 778 4537
Schalk Jonker 073 007 0022
Eienaar: Jan van Biljon 082 781 5210
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKB Louwid, KROONSTAD: 056 215 1851

Klik hier om veilingspamflet te besigtig

Klik hier om veilingskatalogus te besigtig

Other

Provinces
Free State
Category
South African Meat Merino
Cities
Viljoenskroon

Venue

Niekerksrust, Viljoenskroon
Niekerksrust
Viljoenskroon, Free State South Africa
+ Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!