Events for Jul 2024

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Nieuwoudtville plaas – 215 ha

Apr 25 @ 11:00 am - 11:00 pm

Nieuwoudtville plaas – 215 ha INFORMATION

Veiling Nieuwoudtville – 215 ha plaas

Veiling: 25 April 2024 @ 11:00

Plek: Op die Perseel

Besigtiging: Slegs per afspraak

Die plaas, beter bekend as Tabaktuin is gelee in die bekende Bokkeveld eskarpment.

Hoofsaaklik winterreenval gebied.

Juweel  van ’n plaas in die pragtige blommeparadys ook genoem die bolplant hoofstad van die wereld.

152 ha gevestigde Rooibostee lande.

5 ha Bloekombos.

Goeie infratruktuur met tee droogbaan; stoor en twee werkershuise.

2 x boorgate.

Pragtige leefstylplaas met goeie inkomste potensiaal in ’n veilige en rustige omgewing in die pragtige Nieuwoudtville distrik.

 To be directed to our webpage click

Details

Date:
Apr 25
Time:
11:00 am - 11:00 pm
Event Categories:
,

Other

Provinces
Northern Cape
Category
Properties
Cities
Niewoudtville

Venue

Nieuwoudtville: Tabaktuin Plaas
Tabaktuin plaas
Nieuwoudtville, South Africa
+ Google Map

Comments are closed.