18de PRODUKSIEVEILING - NOOITVERWAG BEEFMASTERS

15 July 2025

Date:

15 July 2025

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Series:

ERMELO

Region:

BKB North

Event Type:

Production Auction

Livestock Breeds:

Beefmaster

Province:

Mpumalanga

City:

Ermelo

Marketer:

Molie Mentz

David Harris

Billy Lyons

27264

In opdrag van 18de Produksie Veiling van Nooitverwag Beefmaster word die volgende as te koop aangebied op Dinsdag, 15 Julie 2025 om 11:00 te Plaas De Vereeniging, Ermelo.

Op Aanbod:

  • 45 Geregistreerde bulle
  • 20 Geregistreerde dragtige koeie
  • 25 Geregistreerde oop verse
  • 55 Kommersiële oop verse

 Navrae:

Chris Bezuidenhout 079 065 1283

Moolman Mentz 083 229 2500

Afslaer:

Billy Lyons 082 785 5498

Tak: Ermelo

Roete:

Vanaf Ermelo: Neem die R39 , rigting Standerton, vir 14km. Plaas aan linkerkant.

Vanaf Standerton: Neem die R39, rigting Ermelo, vir 78km. Plaas aan regterkant.

GPS Koördinate:   

26°35'51.6"S 29°52'34.0"E

 -26.597662, 29.876118

Veiling katalogus:

Klier hier om veiling katalogus te besigtig