NOORD VRYSTAAT SAVM KLUB

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

NOORD VRYSTAAT SAVM KLUB

Aug 28 @ 11:00 am - 5:00 pm

Noord Vrystaat SAVM Klub

Boeredag & Veiling

Woensdag, 28 Augustus 2019 vanaf 08:30 te Kroon Boma, Kroonstad.

Veiling Katalogus:

NVS KRO 19RTF

Boeredag program:

08:30-09:00:  Registrasie:   Tee/Koffie & verversings
09:00:  Opening:   Ds. Jannie Nel / Rowlen von Gericke: Verwelkoming van Bekendstelling van alle Uitstallers, Borge & Sprekers
09:15-10:00:   Josef von Wyngaard (Voermol):  “Boer meer  Produktief”. Belangrikheid van DeurvloeiproteÏene vir ooie, lammers en hoe dit jou  Wol enGroei gaan beinvloed
10:00-10:30:  Isak Staats (BKB)  “Boer meer produktief met jou Wol”. Hoekom SAVM ekstra inkomste het / hul wol / die moets en moenies van skeer & hantering van jou wol
10:30-11:00:  Tee/Koffie Besoek Stalletjies en besigtig Ramme
11:00-11:15:   Francois Human (Landbou Adviseur Standard Bank)  “Boer meer Winsgewend” – veral oor finansiele bestuur / om te weet of jy winsgewend boer…
11:15-11:30:  Neville Raath (RPO) “SAVM skaapvleis en aanvraag”
11:30-11:45:  Josef von Wyngaard (Voermol) “Afronding van jou EIE SAVM lammers”.  Hoe om meer geld te maak.
11:45-12:00:   Voorbereiding van Veiling
12:00-13:30:   35ste Klubveiling met Jare se Beproefde Genetika
13:30:   Kom geniet ‘n heerlike SAVM skaapbraai saam met ons!

Slegs R100 per persoon. Bespreking noodsaaklik.Registreer voor/op 20 Augustus 2019 by Neline 0824404492 / bennieneline@eleo.co.za

Dr. Jasper Coetzee – Bestuurs Handleidings kan bestel word voor Junie 2019 en sal beskikbaar wees op Boeredag aan ons kliënte @ R250

Veilingsaanbod:

10 OOIE (in verskillende stadiums van dragtigheid).
49 STOET OOIE (in verskillende stadiums van dragtigheid).
50 KOMMERSIËLE OOIE.
45 STOETRAMME.

Vrugbaarheidsertifikate en wol-mikronne beskikbaar!

Navrae

Wilbur Meyer

Bemarker

082 349 3189


Jan Mostert

Afslaer

083 306 8408


Neline

Noord Vrystaat SAVM Klub

082 440 4492


Organizer

BKBLouwid, KROONSTAD:
Phone:
(056) 215 1851
Website:
https://www.bkb.co.za/bkb-louwid/

Other

Category
South African Meat Merino
Cities
Kroonstad

Venue

KROON BOMA, KROONSTAD
Kroonstad, Free State South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!