NOORD-WES DORMER PRODUKSIEVEILING

18 February 2023

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Region:

BKB North

Livestock Breeds:

Dormer

Province:

North West

Marketer:

Karel du Plessis

BKB, Vereeniging:

25216


Die produksieveiling van die Noord-Wes Dormer Klub vind plaas op Saterdag, 18 Februarie 2023 om 11:00 te Potchefstroom (N12), Rural 1.

Op aanbieding:

- 36 SP & kommersiële ramme.

- 32 SP ooie.

- 150 Jong kommersiële ooie (dragtig).

* Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiloing beskikbaar wees. Onder beskerming van die Dormer Skaap Telersgenootskap.


Telers:

Ruswater Dormers

Phildanko Dormers

Amein Dormer Stoet

Thys Lourens Dormers

Fisantvlei Dormers

Blinkster Dormers

Hoogland Boerdery

Navrae:

BKB Skaap- en Wol Adviseur: Theuns Barnard 082 374 2656

Diaan Niewenhuis 083 636 2314

BKB, Vereeniging: 016 423 1804

Veilingspamflet:

- Klik hier om veilingspamflet te sien