Odensim Stoetveiling

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Odensim Stoetveiling

Mar 21 @ 11:00 am - 5:00 pm

Odensim Stoetveiling INFORMATION


Woon die Odensim Stoetveiling by op 21 Maart 2020 om 11:00 te Uithoek, Villiers. Simmentaler en Dormers is op aabod!

190 Top Simmentalers op aanbod waarvan:

– 85 SP koeie met 40 kalwers (moontlik 3-in-1)

– 25 koeie met 16 kalwers (moontlik 3-in-1, Droughtmaster X Simbra)

– 11 Simmentaler kommersiële koeie met 10 kalwers (moontlik 3-in-1)

Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

Onder beskerming van die Genootskap: info@simmentaler.org

200 Dormers op aanbod waarvan:

– 30 ramme

– 170 Ooie

Nota: Katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. Dragtigheidsstatus sal dag van veiling beskikbaar wees.

Veilingspamfelt en katalogus:

Klik hier om die veilingspamflet te besigtig (1)

Klik hier om die veilingspamflet te besigtig (2)

Klik hier om die veilingskatalogus te besigtig

Details

Date:
Mar 21
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
, ,

Other

Provinces
Free State
Category
Simmentaler, Dormer
Cities
Villiers

Venue

Uithoek, Villiers.
South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!