Olaf van der Westhuizen

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Olaf van der Westhuizen

Feb 13 @ 11:00 am - 5:00 pm

Olaf van der Westhuizen

200 Beeste (Rooi Boerbeeste en Simbra Kruis Koeie

90 KOEIE met 90 KALWERS (Baie 3-in-1)

18 KOEIE (dragtig)

2 Simbra Bulle

900 Hoofsaaklike Merino Skap

e450 OOIE met LAMMERS

90 OOIE (by ram geloop)

10 Merino ramme

TREKKERS:Massey Ferguson 390 (4×4). Fiat 640 (4×4).

VOERMAAKTOERUSTING:

Kuhn snymasjien (4 tol). Falcon F 40/150 swaailemsnyer. Claas Rolllant 46 (ronde baler). 3 Baal vurke (3 punt). Hoog laai baal vurk (v Zyl staalwerke 3 punt). Harvest swaardiens swaailemsnyer (1,8m). Rol hark (4 tol). Drotsky hammermeul.

SLEEPWAENS:

Sleepwa (8 ton). Sleepwa (5 ton). Sleepwaentjie (met vee tralies een as). Leo sleepwa (dubbel as met laai plaat en seil).

ANDER PLAASGEREEDSKAP EN LOSGOED:

John Deere ploeg (3 skaar). Kontra sny-eg (24 skottel 3 punt). Padskraper (3 punt). 2 Kunsmis strooiers (500kg en 400kg). 1 Toon pikploeg. Vuur vegter (hoëdruk). Vuur vegter (laedruk). Saad menger (drom). Eg, Adly 4 wiel motorfiets (150cc). Aantal sinkplate.

VEE HANTERINGS EN VOERTOERUSTING:

Skaap skaal. 5 Baal ringe. 2 Staal voerbakke. 32 Tyre lek bakke. 10 Skaap voerbakke (blou). 5 Skaap voerbakke (staal).Trogtek suipkrip. Vark voerbakke (staal).

WERKSWINKELTOERUSTING:

Block & tackle (1 ton). Gas sny toestel. Draadtrekker. 5 Vuur plakke. Staanboor (Morgan drill press). Blitzer kompressor (100l). Tange. 4 Bobbejaan Sleutels. Groot Bobbejaan sleutel. Sweismasjien. Koevoete. Groot hamer. 4 Hamers.Rubber hamer. 2 Yster sae. 3 G klampe. 9 Beitels. 2 Ghries pompe. Pyp konneksies. Domkrag (10 ton).Domkrag (6 ton). Hidrouliese pomp en pype. 25 Stuk Groefsnyer stel. Boorpunte. Handboor. Messelaar gereedskap. Omslag boor. 18 Houtboor punte. Vuur vegter pomp. 4 Hout sae. Treksaag. 3 Fietspompe. Moersleutels. 3 Rugsak spuite. 2 Skale (100kg). Elektriese koorde. 2 Houtkiste. Staal kis. Avery skaal (250kg). Aambeeld. Femco bank slypmasjien.2 Pikke. 4 Slag hakke. Hilti DX 100L gereedskap stel met 9 pakke veiligheids. 2 Horing brandysters. 2 Spitgrawe.2 Skopgrawe. 5 Werktafels. 2 Gereedskap rakke. Waterpype (20,32 en 40mm). Lang leer. Kort leer. 2 Klein waterkrippe (Plastiek). 2 Bakkie tralies. 3 Staalkaste. 8 Bou stapel blokke. Tirfor hand wenas met kabels. 2 Kruiwaens. 3 Bokke. Kruiwa karretjie. 2 Ysterpaal hammers. 2 Spitvurke. Springbok vleissaag. Vee hanterings toerusting. Skroot yster.

MJ Lourens

072 515 3549


Venue

Plaas Bronkhorstfontein,Volksrust
Plaas Bronkhorsfontein
Volksrust, Mpumalanga 2470 South Africa
+ Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!