OPPERMAN & SEUNS (WILLIE, BART & JOHAN VENTER) PRODUKSIEVEILING

Loading Events

« All Events

OPPERMAN & SEUNS (WILLIE, BART & JOHAN VENTER) PRODUKSIEVEILING

Feb 2 @ 11:00 am - 5:00 pm

OPPERMAN & SEUNS (WILLIE, BART & JOHAN VENTER) PRODUKSIEVEILING INFORMATION


Die produksieveiling van Opperman & Seuns (Willie, Bart en Johan Venter) vind plaas op Dinsdag, 2 Februarie 2021 om 11:00 te Skurwekop Boerevereniging Saal, Frankfort. Veiling op terrein en digitaal!

Op aanbieding:

700 Top Rooi kwaliteit boerbeeste met Bovelder nageslag

– 110 Koeie met 110 kalwers (moontlik 3-in-1).
– 60 Koeie met 60 kalwers (moontlik 3-in-1; 1ste kalf)
– 170 Koeie (swaardragtig).
– 40 Verse (dragtig).
– 70 Bovelder Verse (14 mnde oud).
– 80 Bovelder Speenverse.

* Nota: Alle kalwers is Bovelder-nageslag. Alle dragtige dierekalf van Bovelder bulle. Beeste word aangebied in verskillende ouderdoms groepe.  Kudde BM en TB negatief.  Volledige inentingsprogram is gevolg. Verse is met RB51 en Stam 19 geënt.

124 Top Dormers:

– 54 Ooie (dragtig met tweeling).

– 61 Ooie (dragtig met eenling).

155 Top Dohne Merino’s:

– 43 Ooie (dragtig met tweeling).

– 86 Ooie (dragtig met eenling)

* Nota:  Katalogus inligting dag van veiling beskikbaar.


Roete:

– Vanaf Frankfort: Ry op die Bontplaas pad/Vliegveld pad (S52) vir 6.8km. Draai regs by veiling in.

Navrae:

Johan Venter 082 446 5533
Jacques Meyer 076 691 0095
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKB Louwid, FRANKFORT 058 813 1071

Veilingspamflette:

Klik hier om voorblad van veilingspamflet te besigtig

Klik hier om agterblad van veilingspamflet te besigtig

Other

Provinces
Free State
Category
Bovelders, Dormer, Dohne Merino
Cities
Frankfort

Venue

Skurwekop Boerevereniging, Frankfort
Frankfort, Free State 9830 South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!