OUTENIQUA INTERRAS 2025

17 October 2025

Time:

11:00 am - 3:00 pm

Region:

BKB South

Province:

Western Cape

City:

George

27841

Die Outeniqua Interrasveiling vind plaas op Vrydag, 17 Oktober 2025 | 11:00 te Outeniqua Veilingskompleks, George. 

Kliek vir Plakkaat

Kliek vir Katalogus

AANBOD:

  • 3 Rooi Angus Bulle SP
  • 1 Swart Angus Bul SP
  • 1 Hereford Bul SP
  • 1 Simmentaler Bul SP
  • 1 Limousin Bul SP
  •  4 Simmentaler Verse SP
  • 6 Bonsmara Bulle (B)
  • 6 Angus Koeie (Kommersieel)
  • 9 Rooi Angus Verse (Kommersieel)

  • 8 Dormer Ramme SP
  • 16 Dormer Ooie SP
  • 3 Meatmaster Ramme SP
  • 10 Meatmaster Ooie SP 
  • 5 SAVM Ramme SP
  • 17 Dormer Ramme (kommersieel)
  • 6 Meatmaster Ramme (kommersieel)

NAVRAE:
ANDRIE VISSER (BEMARKER) 083 270 5703
FANUS MULLER (BEMARKER) 076 577 6744
ORG VISSER (SKAAP) 082 944 0697
BKB AFSLAER:
RENIER ZIETSMAN 082 491 5182