Piket Dohnestoet 12de Produksieveiling

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Piket Dohnestoet 12de Produksieveiling

Aug 1 @ 12:30 pm - 5:00 pm

Izak Smit, eienaar van Piket Dohnes, boer in die Eendekuil area, naby Piketberg, met Graan, Canola, Koring en Lupine. Marie, Izak se vrou, asook sy vier kinders is ‘n groot steunpilaar n sy lewe. Izak het jare gelede die Piket Dohnestoet by sy pa oorgeneem en sien uit dat sy seun in die toekoms die plaas gaan oorneem, en as die sesde geslag boer.

Ongeveer vyf jaar gelede het Izak besluit om van die top ramme in die land, asook sy eie stoet, te identifiseer en ‘n Poenskop Merinowol, van omtrent 17-20 mikron, te kweek op hierdie robuuste Dohne lywe. Piket Dohnestoet se beleid is vrugbaarheid, robuustheid en aanpasbaarheid in ekstreme droogtetoestande. Hulle einddoel is goeie kwaliteit Poenskop Merinowol op Dohne skape.

RSVP

Dohne Merino ramme lotte 1  –  97

MR rev

2018 Veiling

Details

Date:
Aug 1
Time:
12:30 pm - 5:00 pm
Event Categories:
,

Venue

Eendekuil
Eendekuil
Eendekuil, South Africa
+ Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!