PP MONG TRUST, DOHNE MERINO & HEREFORD PRODUKSIE VEILING, VILLIERSDORP

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

PP MONG TRUST, DOHNE MERINO & HEREFORD PRODUKSIE VEILING, VILLIERSDORP

Jun 2 @ 11:00 am - 5:00 pm

PP MONG TRUST, DOHNE MERINO & HEREFORD PRODUKSIE VEILING, VILLIERSDORP INFORMATION

Die PP Mong Trust Hereford and Dohne Merino veiling vind plaas op Dinsdag die 2de Junie 2020 om 11:00 te Florina, Villiersdorp.

As jy nie die veiling kan by woon op die plaas nie, kan jy die veiling by woon deur in te skakel op die BKB digitale veilings platform.

Digital registrasie vir die veiling sluit Maandag, 1 Junie 2020 om 13:00.
Klik hier om te registreer vir die veiling

Volg hierdie skakel om in te log die dag van die veiling, bkb.co.za/digital-auctions/

Hierdie veiling word aangebied wonder string COVID-19 maatreëls.

Die diere op aanbod kan die 25ste Mei 2020 om 11:00 besigtig word te Florina, Villiersdorp.

Aanbod

18 Hereford Bulle
Fase C en D getoets
18-36 maande

20 Hereford Verse
Dragtig of oop

60 A & AA goedgekeurde Dohne Merino Ramme

Navrae

PP Mong Trust
Bertus Mong: 082 947 0701
Laurie Pohl: 082 947 0713

Hereford
Pieter de Klerk: 084v811v8303

BKB
Hennie Hattingh: 082 786 1534
Jan Olivier: 082 771 3476
Sybrand Strydom: 082 771 3476
Dieter Schutte: 079 500 7525
Appie Maritz: 082 825 3895

BKB Digitale Registrasies
Chrisna vd Merwe: 082 957 8827

Klik hier om die pamflet te besigtig

Klik hier om die Hereford katalogus te besigtig

Klik hier om die Dohne Merino katalogus te besigtig

Klik hier om die digitale veilingskatalogus te besigtig

PP MONG TRUST, DOHNE MERINO & HEREFORD PRODUKSIE VEILING, VILLIERSDORP VIDEOS

Details

Date:
Jun 2
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
,
Event Tags:
, , , , , ,

Other

Provinces
Western Cape
Cities
Villiers

Venue

Villiersdorp

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!