PRESTIGE AANTEELVEILING 2025

01 October 2025

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Region:

BKB South

Province:

Free State

City:

Ladybrand

Venues:

Marseilles

27704

Die Prestige Aanteelveiling vind plaas op die 1ste Oktober 2025 om 11:00 te Marseilles, Ladybrand & Swiftvee Aanlyn.

Kliek om te Registreer/Inteken 

Kliek hier vir plakkaat

Kliek hier vir Katalogus

Aanbod: 

± 600 Verse (Alle Produksie Stadiums) bestaande uit:

± 20 Bonsmara Verse met Kalwers

± 40 Bonsmara Verse Dragtig

± 400 Bonsmara Oop Verse

40 Sussex/Boran X Oop Verse

15 Drought Master Oop Verse

30 Bovelder Oop Verse

± 40 Santa Gertrudis Oop Verse

  •  Alle verse op aanbod is getoets vir BM, TB en Bek- en Klouseer en alle Oop Verse het alle nodige entings gekry.

Navrae: 

Jonty van Rooyen (Tesame) 082 397 3013

Cois van Rooyen (BKB) 071 872 1894

Theo van Zyl 082 564 4921