PRO GENEPOEL SAVM PRODUKSIEVEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

PRO GENEPOEL SAVM PRODUKSIEVEILING

Sep 16 @ 11:00 am - 5:00 pm

PRO GENEPOEL SAVM PRODUKSIEVEILING INFORMATION


Pro Genepoel SAVM (Gerhard Hartman Stoet & BMF Vleismerino Stoet) se produksieveiling vind plaas op Woensdag, 16 September 2020 om 11:00 te Randjieslaagte, Kroonstad. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers toegelaat dag van veiling.

Op aanbod:

210 Top SAVM skape, waarvan:

–   40 Ramme
–   20 SP ooie
– 150 Jong ooie (dragtig; eerste lam ooie)

* Nota: Dragtigheidstatus en katalogusinligting sal dag van veiling beskikbaar wees. Onder beskerming van die onderskeie telersgenootskappe.

50 Top Suffolk skape, waarvan:

–   20 Ramme
–   30 Jong ooie (oop)

Roete:

Vanaf Kroonstad – Ry op die Steynsrus pad (R76) vir 21km. Draai regs op die Ventersburg grondpad en ry vir 5.1km. Draai regs op die S166 en ry vir 2km. Draai regs by plaas in.

Vanaf Steynsrus – Ry op die Kroonstad pad (R76) vir 19km. Draai links op die Ventersburg grondpad en ry vir 2.1km. Draai reg op die S166 en ry vir 6.9km. Draai regs by plaas in.

– Verwys asb na die reggestelde GPS koôrdinate op hierdie blad asook die nuutste “Google maps” skakel onder aan dié bladsy.

Navrae:

Karel Du Plessis (skaap- & wolbeampte) 082 826 3244
Gerhard Hartman 082 550 7196
Martie Griesel 071 473 4174
Derik Strauss 082 944 0360 (Suffolk)
Afslaer: Danie Strauss 072 585 4028
BKB Louwid, KROONSTAD – 056 215 1851

Veilingspamflet:

Klik hier om veilingspamflet te besigtig

Veiling Katalogus:

Klik hier om SAVM katalogus te besigtig

Klik hier om Suffolk katalogus te besigtig

Other

Provinces
Free State
Category
South African Meat Merino, Suffolk
Cities
Kroonstad

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!