PROGEN SUSSEX GROEP 17DE PRODUKSIE VEILING
10 June 2026
10 June 2026
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Marketer:
Piet Wessels
Jan Mostert
Francois Duminy
Die 17de Produksieveiling van Progen Sussex Groep (Pothou Sussex en Blema ba Kan Sussex) vind plaas op Woensdag, 10 Junie 2026 om 11:00, te Kroonstad. Veiling slegs op Digitaal!
Op Aanbod:
Nota: Gratis aflewering in SA. Gratis 30 dae omvattende versekering op die bulle. Beide kuddes het BKS vrye status gehandhaaf en is nou voorkomend met Dolvet entstof geënt teen BKS. Alle diere word 5 dae voor aflewering geblok teen rooiwater.
Navrae:
Francois Duminy 082 528 4899
Piet Wessels 082 857 7827
Eienaars: George Potgieter 072 497 2008 en Junior Keyser 083 387 6775
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408