HJ DU PREEZ PUBLIEKE VEILING - LEWENDEHAWE & PLAASTOERUSTING

03 September 2024

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Region:

BKB North

Venues:

Farm Rouxland

Marketer:

Carel Davel

Erik Heymans

24499

‘n Publieke veiling van Lewendehawe en Plaastoerusting – namens mnr. HJ du Preez - vind plaas Dinsdag, 3 September 2024 op die plaas Rouxland in die Standerton / Morgenzon distrik.

Op aanbod:

Beeste:

Drakensberg/Bovelder kruis beeste:

- 50 + 50 Koeie en kalwers

- 70 Dragtige Koeie

- 30 Dragtige Verse

- 30 Oop Verse

Skape:

Vleismerino skape:

- 100 Dragtige Ooie

- 100 Oop Ooie

- 100 Stoorlammers

Plaastoerusting:

- Trekkers: JD 8320, 2018 model, 5203ure; Case 8940, 1999 model, 12567ure; Case 135, 2002 model, 16000ure; Case 5150, 2006 model, 14000ure; Ford 7600; Ford 6600; Case 785, 1987 model; Case MXM 120 Pro, 2006 model, 10350ure; Case MX 170, 2001 model, 16500ure.

- Vragmotors: Ford K1010 vragmotor

- Voertuie: Ford Ranger 3.2 dubbel cab, 2014 model, 370260km; Toyota Hilux 2.5 single cab, 2004 model, 315000km.

- Skottel-,skaar- & tandwerktuie: Kverneland 19tand; Kverneland Alpler; Kole skoffel; 3 x 8ry Skoffels; 2 x Skrapers; 1.5m Krapper; Tef pyproller; Klein roller; Tef saaier; Skrop.

- Sleepwaens: Mobiele Werkswinkel; Wa, 10ton;

- Voermaaktoerusting: Bossiekapper; Falcon Slasher

- Losgoed ens: 5 x 10 000l Kunsmis tenks; 2 x Kunsmis tenks vir JD 8R; Baie ander losgoedere


Roete:

Vanaf Standerton – Neem die R39 rigting Morgenson vir 29km, draai links, ry vir 1.1km, plaas aan regterkant.

 Vanaf Morgenson – Neem die R39 rigting Standerton vir 16km, draai regs in, ry vir 1.1km, plaas aan regterkant.

Navrae:

Erik Heymans 083 264 5177

Carel Davel 082 331 1811

Afslaer: Billy Lyons 082 785 5498

BKB, Standerton: 017 712 2664

Veilings pamflet :

- Klik hier om die voorblad van die pamflet te besigtig

- Klik hier om die agterblad van die pamflet te besigtig