PURPLE RAIN PROPERTIES

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

PURPLE RAIN PROPERTIES

Jul 10 @ 11:00 am - 5:00 pm

Purple Rain Properties

Algehele Uitverkoping!

Woensdag, 10 Julie 2019 om 11:00 te Goedgevonden, Klerksdorp.

Aanbod

EIENDOM TE KOOP:
(BKB EIENDOMME (EDMS) BPK bied die eiendom aan)
EIENDOM:  Gedeelte 60 (’n gedeelte van gedeelte 11) van die plaas GOEDGEVONDEN 356.  Distrik Klerksdorp, provinsie Noord-Wes.  Groot: 22 ha.  Gedeelte 59 (’n gedeelte van gedeelte 11) van die plaas GOEDGEVONDEN 356.  Distrik Klerksdorp, provinsie Noord-Wes.  Groot: 38 ha.

Beskrywing: Bestaan uit 38 ha landerye en 22 ha weiding. Verbeterings:  4-Slaapkamer plaashuis met 2 badkamers.  2 Boorgate (nie toegerus; boorgat getoets in 2015; 19800l/per uur).  60 Pekanneut bome (± 2 jaar).

VERKOOPSVOORWAARDES (EIENDOM): 1.  10% Deposito dag met veiling. 2.  Waarborge vir balans binne 14 dae na bekragtiging.  3.  Bekragtiging enige tyd binne 7 dae na veiling.  4.  Besitname by onderhandeling.  5.  Volle voorwaardes is beskikbaar.

415 UITSTEKENDE DOHNE MERINO BOERSKAPE

30 OOIE met 30 LAMMERS.
240 OOIE (2 tot 4 tand).
140 OOIE (wissel tot 2 tand).
5 RAMME.

NOTA:  Skape loop met 8 maande wol.  Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

TREKKERS:
Massey Ferguson 480 (ekstra kajuit; 3290 ure; 96.9kw).BM Volvo.

PLANTERS:
John Deere 7050 (vacuum meter).  Vinger planter (4 ry).

SKOTTEL-, SKAAR- & TANDWERKTUIE:
Grondbreker.  Kontra sny-eg.  Saadbedvoorbereider.

ANDER PLAASGEREEDSKAP:
Diesel tank.

Navrae

Piet Wessels

082 857 7827


Jan Mostert

Afslaer

083 306 8408


Details

Date:
Jul 10
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
,

Organizer

BKBLouwid, KROONSTAD:
Phone:
(056) 215 1851
Website:
https://www.bkb.co.za/bkb-louwid/

Other

Category
Properties, Total Dispersal Sale, Stop Farming Sale, Equipment, Dohne Merino

Venue

Goedgevonden, Klerksdorp
Klerksdorp, North West 2571 South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!