RHEEBOKSPLAAT ANGUS “TIMED AUCTION”

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

RHEEBOKSPLAAT ANGUS “TIMED AUCTION”

Jun 5 @ 11:00 am - Jun 19 @ 5:00 pm

RHEEBOKSPLAAT ANGUS “TIMED AUCTION” INFORMATION

Rheeboksplaat Angus se eerste “timed auction” vind vanaf 5 Junie 2020 tot 19 Junie 2020 plaas.

Klik hier om jou bod aanlyn te plaas en volg die nuwe platform se nodige stappe.

Daar kan vanaf 5 Junie 2020 om 11:00 tot 19 Junie 2020 om 13:00 op die diere gebie word. Sodra jou bod geplaas is sal jy gereelde opdaterings oor jou plasing ontvang.

Aanbod:

– 30 Geregistreerde Angus Beeste (20 bulle & 10 verse)

Navrae:

Gielie Geldenhuys (Teler): 082 460 6327 / 023 312 2596

Afslaers nota:

Bevestig u afspraak by Gielie Geldenhuys binne die datum venster om die beeste te besigtig. Die faktuering, ens. sal deur BKB behartig word. Laai van diere moet geskied voor of op 24 Junie 2020. 

Klik hier om die advertensie te besigtig

Klik hier om die katalogus te besigtig

Details

Start:
Jun 5 @ 11:00 am
End:
Jun 19 @ 5:00 pm
Event Categories:
,
Event Tags:
, , ,

Other

Provinces
Western Cape
Cities
Ceres

Venue

Ceres
Ceres
Ceres, Western Cape South Africa
+ Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!