Die Bovelder produksieveiling van Rietvallei Boerdery vind plaas op Dinsdag die 28ste Mei 2024 vanaf 11:00 te Groenvlei veilingskrale.
Op aanbieding:
– 100 Jong koeie (4-6 jr; swaardragtig of met kalwers).
– 45 Bulle.
* Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.
Navrae:
Boetjan van der Wath 072 626 9242
Moolman Mentz 083 229 2500
Afslaer: Billy Lyons 082 785 5498
BKB, Ermelo: 017 811 2027
Veilingspamflet:
– Kliek hier om veilingspamflet te besigtig