RIKUS VAN ROOYEN TOTALE UITVERKOPINGSVEILING
29 September 2026
29 September 2026
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Marketer:
JD Steyn
Stiaan Smit
In opdrag van Rikus van Rooyen se Totale Uitverkopingsveiling word die volgende tekoop aangebied op Dinsdag, 29 September 2026, om 11:00 te plaas Mispah, Heilbron.
Op Aanbod:
490 Top Beefmaster-Tipe Beeste:
Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.
Implemente:
Roete:
Vanaf Heilbron: Neem die Petrus-Steyn pad (R57) vir 7.2km. Draai links op grondpad en ry vir 8.2km. Draai regs by plaas in.
Vanaf Petrus-Steyn: Neem die Heilbron pad (R57) vir 35 km. Draai regs op grondpad en ry vir 8.2 km. Draai regs by plaas in.
- Kliek hier om veilingspamflet te besigtig - beeste
- Kliek hier om veilingspamflet te besigtig - implemente