Veiling 1: Erf 7762, Riversdal.
Groot: 499 m²
Geleë te Varkblomstraat.
Verbeteringe: Geen.
Onbeboude erf.
Sonering: Residensieel
Dienste: Aansluiting vir water, riool en elektrisiteit.
VEILING: VRYDAG 1 APRIL 2022 @ 11:00
Besigtig: Op u eie tyd.
Plek: Op die perseel.
Veiling 2: Gedeelte van erf 2001, Riversdal.
Groot: Ongeveer 1823 m² – moet nog onderverdeel word.
Geleë te Versfeldstraat.
Verbeteringe: Geen.
Onbeboude erf.
Sonering: Landbousone 1
Dienste: Geen. Koper se verantwoordelikheid. Goeie belegging in die vinnig groeiende dorp.
VEILING: VRYDAG 1 APRIL 2022 @ 13:00
Besigtig: Op u eie tyd.
Plek: Op die perseel.