Events for May 2024

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

RIVERSDAL: ONBEBOUDE ERF

Jun 2, 2023 @ 11:00 am - 11:30 am

RIVERSDAL: ONBEBOUDE ERF INFORMATION

Hessequa Munisipaliteit. Veiling van onbeboude erf te Scorpiostraat.

Te koop per veiling: ‘n Gedeelte van ongeveer 561 m² van erf 3863, Riversdal, gelee te Scorpiostraat, Riversdal.

Koper is op sy eie koste verantwoordelik vir die volgende:

1. Onderverdeling van die gedeelte vanaf erf 3863, Riversdal.

2. Hersonering na Residensiele Sone 1.

3. Aansluitingskostes tot siviele en elektriese dienste.

4. Kostes ten opsigte van grondgebruiksaansoek.

Goeie belegging in die groeiende dorp in die Wes-Kaap.

Veiling: Vrydag, 2 Junie 2023 om 11:00.

Plek: Op die perseel.

Besigtig: Op u eie tyd.

NAVRAE: Willie van Rensburg – 083 261 7641

Albie Loubser – 082 573 9902

 

Details

Date:
Jun 2, 2023
Time:
11:00 am - 11:30 am
Event Categories:
,

Other

Provinces
Western Cape
Category
Properties
Cities
Riversdal
Address
Scorpiostraat

Venue

RIVERSDAL: SCORPIOSTRAAT
SCOARPIOSTRAAT
RIVERSDAL, South Africa
+ Google Map

Comments are closed.