RIVERSDAL: ONBEBOUDE ERF

02 June 2023

Date:

02 June 2023

Time:

11:00 am - 11:30 am

Region:

BKB South

Province:

Western Cape

City:

Riversdal

Marketer:

Albie Loubser

Willie van Rensburg

25078

Hessequa Munisipaliteit. Veiling van onbeboude erf te Scorpiostraat.

Te koop per veiling: 'n Gedeelte van ongeveer 561 m² van erf 3863, Riversdal, gelee te Scorpiostraat, Riversdal.

Koper is op sy eie koste verantwoordelik vir die volgende:

1. Onderverdeling van die gedeelte vanaf erf 3863, Riversdal.

2. Hersonering na Residensiele Sone 1.

3. Aansluitingskostes tot siviele en elektriese dienste.

4. Kostes ten opsigte van grondgebruiksaansoek.

Goeie belegging in die groeiende dorp in die Wes-Kaap.

Veiling: Vrydag, 2 Junie 2023 om 11:00.

Plek: Op die perseel.

Besigtig: Op u eie tyd.

NAVRAE: Willie van Rensburg - 083 261 7641

Albie Loubser - 082 573 9902

 

annotation-2023-05-11-142607.jpg.webp