Riversdal – Twee onbeboude woonerwe
Hessequa Munisipaliteit
1 Erf 7785, Riversdal. Geleë te Langstraat en 348 m2 groot.
2 Erf 7786, Riversdal. Geleë te Van Riebeeckstraat en 348 m2 groot.
Verbeteringe: Geen. Onbeboude erwe.
Koper is verantwoordelik om op eie koste by die munisipale dienste aan te sluit.
‘n Gulde geleentheid om ‘n eiendom in die snelgroeiende dorp te bekom.
Veiling: Vrydag 12 Mei 2023 OM 11:00.
Plek: Op die persele.
Besigtig: Op u eie tyd.
NAVRAE: Willie van Rensburg – 083 261 7641
Albie Loubser – 082 573 9902