Events for Apr 2024

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

NOORD-WES DORMER PRODUKSIEVEILING

Feb 18, 2023 @ 11:00 am - 5:00 pm

NOORD-WES DORMER PRODUKSIEVEILING INFORMATION


Die produksieveiling van die Noord-Wes Dormer Klub vind plaas op Saterdag, 18 Februarie 2023 om 11:00 te Potchefstroom (N12), Rural 1.

Op aanbieding:

– 36 SP & kommersiële ramme.
– 32 SP ooie.
– 150 Jong kommersiële ooie (dragtig).

* Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiloing beskikbaar wees. Onder beskerming van die Dormer Skaap Telersgenootskap.


Telers:

Ruswater Dormers
Phildanko Dormers
Amein Dormer Stoet
Thys Lourens Dormers
Fisantvlei Dormers
Blinkster Dormers
Hoogland Boerdery

Navrae:

BKB Skaap- en Wol Adviseur: Theuns Barnard 082 374 2656
Diaan Niewenhuis 083 636 2314
BKB, Vereeniging: 016 423 1804

Veilingspamflet:

Klik hier om veilingspamflet te sien 

NOORD-WES DORMER PRODUKSIEVEILING VIDEOS

Leave a Reply