SAAMWERK BOERDERY STAAK VEEBOERDERY VEILING

02 May 2024

Date:

02 May 2024

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Region:

BKB North

Province:

Free State

City:

Bultfontein

Marketer:

Jan Mostert

Louwtjie Bezuidenhout

BKB, Frankort

24692


Die staak veeboerdery veiling van Saamwerk Boerdery vind plaas op Donderdag die 2de Mei 2024 vanaf 11:00 op die plaas Kwaggashoek by Bultfontein.

Op aanbieding:

300 Beefmasters, waarvan:

- 60 Koeie met 60 kalwers (sommige 3-in-1).

- 44 Koeie (dragtig).

- 191 Verse.

- 5 Beefmaster bulle.

- 1 Santa Gertrudis bul.

* Nota: Baie goeie kwaliteit Beefmaster beeste. Goeie inentingsprogram word gevolg. Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar.


Roete:

- Vanaf Bultfontein: Ry op Bloemfontein pad R700 vir 5km, draai regs op Dealesville grondpad. Ry vir 29km, draai links by plaas in.

- Vanaf Dealesville: Ry op Bultfontein grondpad vir 28km, draai regs by plaas in.

Enquiries:

Louwtjie Bezuidenhout 082 827 7443

Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408

BKB, Kroonstad: 082 940 1967

Veilingspamflet:

- Kliek hier om voorkant van veilingspamflet te besigtig

- Kliek hier om agterkant van veilingspamflet te besigtig

saamwerk-boerdery-a4-digitaal-2-mei-2024_1.jpg.webp