SANDSPRUIT & AMAKOSI BEEFMASTER PRODUKSIEVEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

SANDSPRUIT & AMAKOSI BEEFMASTER PRODUKSIEVEILING

Aug 18 @ 11:00 am - 5:00 pm

SANDSPRUIT & AMAKOSI BEEFMASTER PRODUKSIEVEILING INFORMATION


Die Sandspruit & Amakosi Beefmaster produksieveiling vind op Dinsdag, 18 Augustus 2020 om 11:00 te Oakdale, Ladysmith en op die BKB Digitale Veilingsplatform plaas.

Op Aanbod: 

– 40 Bulle

– 30 Dragtige Koeie

– 30 Dragtige Verse

– 20 Oop Verse

Roete: 

Vanaf Harrismith – Ry op die Ladysmith pad (N3) vir 45km. Draai links by die plaas in.

Vanaf Ladysmith – Ry op die Harrismith pad (N3) vir 35km. Draai regs by die plaas in.

Navrae:

Xander de Jager – 082 832 124

Wynand Lens – 082 329 0227

Stoffel Mouton – 082 329 0225

Owner: Charles Campher – 083 631 3790

Gert Campher – 083 632 4392

Co-sellers: Kobus Müller 082 550 8532

BKBLouwid, BETHLEHEM 058 303 8552

Veilingspamflet:

Klik hier om die pamflet te besigtig

Katalogus

Klik hier om die digitale katalogus te besigtig

Klik hier vir veiling katalogus te besigtig

 

Video:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!