SANTARIFIC SANTA STOET & DORMERIFIC DORMER STOET “SUMMER SALE”

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

SANTARIFIC SANTA STOET & DORMERIFIC DORMER STOET “SUMMER SALE”

Sep 10 @ 11:00 am - 5:00 pm

SANTARIFIC SANTA STOET & DORMERIFIC DORMER STOET “SUMMER SALE” INFORMATION


Santarific Santa Stoet & Dormerific Dormer Stoet se produksieveiling “Summer Sale” vind plaas op Donderdag, 10 September 2020 om 11:00 te Tweedewaag, Brandfort. Veiling op terrein en digitaal. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers toegelaat dag van veiling.

Op aanbod:

– 35 SP Santa bulle (10 poenskoppe).
– 25 SP vroulike diere (alle produksiestadia).
– 10 Kommersiële verse (dragtig).

– 12 SP Dormer ramme.

* Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. Onder beskerming van die Santa Gertrudis Genootskap.

Roete:

Vanaf Winburg – Ry op die N1 rigting Bloemfontein vir 53 km.  Draai regs op die R703.  Ry vir ±5 km.  Draai links by plaas in.

Vanaf Bloemfontein – Ry op die N1 rigting Winburg vir 74 km.  Draai links op die R703.  Ry vir ±5km.  Draai links by plaas in.

Navrae:

Desmond Robertson (eienaar) – 082 494 7032
Timmy Robertson (eienaar) – 079 493 0115
Louwtjie Bezuidenhout – 082 827 7443
Afslaer: Jan Mostert – 083 306 8408
BKB Louwid, KROONSTAD – 056 215 1851

Veilingspamflet:

Klik hier om veilingspamflet te besigtig

Katalogus:

Klik hier om digitale katalogus te besigtig

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!