SETLAGOLE: WILD-EN BEESPLAAS TE KOOP PER TENDER

Loading Events

« All Events

SETLAGOLE: WILD-EN BEESPLAAS TE KOOP PER TENDER

May 27 @ 12:00 pm

SETLAGOLE: WILD-EN BEESPLAAS TE KOOP PER TENDER INFORMATION

VRYBURG, NOORD-WES

SETLAGOLE PLAAS, 3305 HA

Pragtige Wild-en Bees plaas Te Koop as Lopende saak per Tender

Ingesluit verskeidenheid wild waaronder rooi hartebees, waterbokke, elande, ens.

Lys beskikbaar op aanvraag.

50 goeie Simbra koeie met kalwers.

Verdeel in 46 kampe.

Omhein met 2.4m wildwerende geelektrifiseerde heining.

Watervoorsiening: 4 X damme & 5 X boorgate.

Evkom krag

Uur se ry vanaf Vryburg.

Goeie infrastruktuur: 2 x woonhuise; jagterskamer; werkswinkel; dubbele motorhuis; 4 x arbeidershuise en stoorkamer.

Baie goeie gespaarde veld met kameeldorings; matoppi; wilde stinkhout en baie grasse, bv. smutsvinger-, buffels-en boesmansgras, ens.

Hoeveelheid losgoed.

Uitsonderlike plaas. Inligting  en tenderdokumente beskikbaar.

Tender sluit: Vrydag 27 Mei 2022 @ 12:00

Plek: BKB Kantore, Cecilia Plein, Ceciliastraat, Paarl

Besigtiging: Slegs per afspraak

Brochure_Full

Details

Date:
May 27
Time:
12:00 pm
Event Categories:
,

Venue

BKB GEBOU PAARL
Cecilia Plein, Ceciliastraat
Paarl,

Other

Category
Properties

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *