SGM BOERDERY
12 February 2026
12 February 2026
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
Venues:
Marketer:
Roelof Heenop
Stiaan Smit
In opdrag van SGM Boerdery (Gideon & Estian Malherbe) word die volgende te koop aangebied Donderdag, 12 Februarie 2026 om 11:00 te plaas Merlewood, Heilbron.
Aanbod:
Skape:
Nota: Volledige inentingsprogram is gevolg. 61/2 Maande wol. Gemiddelde mikron 21,8%. Kudde bestaan uit 70% van Hilltop SAVM. Alle gesinkroniseerde ooie lam binne 7 dae. Lampersentasie van 144%. Dragtigheid bevestig deur Dr. Neels Cilliers. Enkelinge en meerlinge word apart opgeveil.
Skaaphanteringstoerusting:
Nota: Alle vragmotors en bakkies met waentjies moet asseblief by Iceburg Truckstop op Heilbron gewas en gesaniteer word alvorens daar gelaai word op die plaas ingevolge Bek-en-Klouseer maatreëls. Baie dankie.
Roete: Vanaf Heilbron: Neem die Vegkop pad (R725) vir 2.1 km. Draai regs by plaas in.
Navrae:
Roelof Heenop 082 342 1992
Stiaan Smit 067 596 2491
Afslaer:
Jan Mostert 083 306 8408
- Kliek hier om pamfleet te besigtig - voorblad
- Kliek hier om pamfleet te besigtig - agterblad