SIX STAR GROEP 5DE BONSMARA AANTEELVEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

SIX STAR GROEP 5DE BONSMARA AANTEELVEILING

Jun 18 @ 12:00 am - 5:00 pm

SIX STAR GROEP 5DE BONSMARA AANTEELVEILING INFORMATION


Die Six Star Groep 5de Bonsmara aanteelveiling (Gerrit Victor, Lombardé Victor en GD Victor) vind plaas op Vrydag, 18 Junie 2021 om 12:00 op die plaas Naauwpoort, Frankfort. Veiling op terrein en digitaal. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies, word slegs kopers toegelaat dag van veiling.

Op aanbieding:

800+ Bonsmaras, bestaande uit:

– 110 Koeie met 110 kalwers (3-in-1).
– 90 Koeie met 90 kalwers.
– 70 Koeie (swaardragtig; besig om te kalf).
– 80 Koeie (dragtig; 3-5 maande).
– 80 Koeie (swaardragtig, 2018 2de kalf; besig om te kalf).
– 120 Verse (swaardragtig; 2019; besig om te kalf; Sernick vers bulle gebruik).
– 100 Verse (oop; 2020; gereed vir bul).
– 100 Speenverse (2021).

* Nota: Alle verse en koeie kalf van Bonsmara bulle. Alle diere is geënt met RB 51, sponssiekte, miltsiekte, lamsiekte, 2-dae stywesiekte en knopvelsiekte. Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. BM negatief.


Roete:

– Vanaf Frankfort: Ry op die Vrede pad (R34) vir 24km. Draai links op die S55 grondpad. Ry vir 3.8km. Draai regs by plaas in.

– Vanaf N3 (Johannesburg/Harrismith): Neem Frankfort afrit en ry vir 4.5km. Draai regs op die S55 grondpad. Ry vir 3.8km. Draai regs by plaas in.

Navrae:

Gert Burger 082 822 1952
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKBLouwid, Frankfort 058 813 1071

Veilingspamflet:

Kliek hier om buiteblad van veilingspamflet te besigtig

Kliek hier om binneblad van veilingspamflet te besigtig

 

Venue

NAAUWPOORT, FRANKFORT.
Frankfort, Free State South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

BKB Events