SPRINGFONTEIN AGRI VEE & LOSGOED VEILING

27 March 2025

Time:

11:00 am - 4:00 pm

Region:

BKB South

Province:

Eastern Cape

27679

Die Springfontein Agri Vee & Losgoed veiling vind plaas op die 27ste Maart om 11:00 op die Plaas Boschrand in Springfontein en op die SwiftVEE aanlyn platform. 

Klik vir die plakkaat

Klik vir die Losgoed katalogus

Klik vir die Skaap katalogus

Klik vir die Bees katalogus

INSKRYWINGS IS WELKOM!

Inskrywings sluitingsdatums: 

Vee: 17 Maart 2025

Losgoed: 28 Februarie 2025

Navrae & Inskrywings:

Mike Butler 066 294 8574

Stephen de Swardt (BKB) 083 382 6616

JP Marais (BKB Afslaer) 060 551 6537

event-27679-20776-whatsapp-image-2025-03-10-at-08.28.52.jpeg