SPRINGFONTEIN AGRI VETVEE & STOORLAM VEILING 2025

29 May 2025

Date:

29 May 2025

Time:

11:00 am - 4:00 pm

Region:

BKB South

Province:

Free State

27743

Die Springfontein Agri Vetvee & Stoorlam Veiling vind plaas op die 29ste Mei 2025 om 11:00 te plaas Boschrand in Springfontein en aanlyn met SwiftVEE.

Klik vir die katalogus

Klik vir die poster

Inskrywings sluit 10 Mei 2025

Navrae & Inskrywings: 

Mike Butler 066 294 8574

Stephen de Swardt (BKB) 083 382 6616

JP Marais (BKB Afslaer) 060 551 6537

Bernardt Louw 083 494 5874

Pine Louw SNR 082 496 2631