STAKING VAN BOERDERY NAMENS CELESTE CRUYWAGEN
31 July 2024
31 July 2024
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Region:
Province:
City:
Venues:
Die Staking van Boerdery Namens Celeste Cruywagen vind plaas op Woensdag die 31st Julie 2024 vanaf 11:00 by Rosasfontein in Rouxville & on the Meerkat online platform.
*To bid click the following link to register on the Meerkat online platform: https://auctions.meerkatonline.co.za/sign-in
Aanbod:
235 Bees:
100 Dragtige koeie
100 Koeie & kalwers (Waarvan 45 dragtig gesertifiseer is - 3 in 1)
30 Oop verse (+- 300kg)
5 Bulle
Perde:
5 Perde
Trekkers:
Case JX75 (7 022 ure)
Case CX100 (5 679 ure)
Fiat 750 met laaigraaf (geen ure)
Motorfietse:
Suzuki Ozark 250cc vier-wiel- motorfiets
Honda 125cc XR twee-.wiel motorfiets
Implemente:
Falcon Bossiekapper
John Deere 32 Skottel disk
John Deere 4 ry Mielieplanter 7200vac
Krone 125 Rondebaler
Drotsky elektriese Hammermeul
Damskrop
4 Tol Hark
5 Toon Ripper
1 Toon Ripper
Eg
Sleepwaens:
Vencedor Beeswa Dubbelas
6m Platbak sleepwa
Dieselkar met pomp
Waterkar
3m Plaaswa wit
Plaaswa Swart
Vierwiel motorfietswa
Losgoed:
Bees Kopklamp
Bees Weegkrat
Dubbelkas Hidrouliese Wolpers
3 x Dompel pompe
Avery skaal
4 x Wit tenke
4 x Selfvoerders
Woltafel
Navrae:
Celeste Cruywagen 084 250 2683
Jaco van Wyk 083 762 8181
JP Marais (BKB) 060 551 6537
Christo Kleynhans (BKB) 082 602 9662
Vicent Pike (Bemarker / Afslaer) 072 780 0057