STEFAN VAN HUYSSTEEN STAAK BOERDERY VEILING!

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

STEFAN VAN HUYSSTEEN STAAK BOERDERY VEILING!

Jan 30 @ 11:00 am - 5:00 pm

STEFAN VAN HUYSSTEEN STAAK BOERDERY VEILING! INFORMATION

STEFAN VAN HUYSSTEEN STAAK BOERDERY VEILING!

Donderdag, 30 Januarie 2020 om 11:00 te Belfry, Senekal.

 

VERKOOPSVOORWAARDES (EIENDOM):
10 % Deposito dag met veiling. Waarborge vir balans binne 14 dae na bekragtiging. Begragtiging enige tyd binne 7 dae na veiling. Besitname by onderhandeling. Volle voorwaardes is beskikbaar.

850 ha Plaas te koop of te huur!

EIENDOMME:
(A) Restant van die plaas YARRA 1445, distrik Senekal, Provinsie Vrystaat. Grootte: 424,8442 ha. (B) Onderverdeling 1 van die plaas YARRA 1445, distrik Senekal, provinsie Vrystaat. Grootte: 424,844 ha. Word as ‘n eenheid aangebied.

Die plaas bestaan uit:
300 ha land.
50 ha Soetveld weiding.
Stoor met afdak.
Beeskraal met laaibank en drukgang.
5 windpompe.
2 toegeruste boorgate.
2 gronddamme.
4 sementdamme wat water voorsien aan alle kampe.
Blomspruit loop deur die plaas van Suid na Noord.

Verhuuringsvoorwaardes:
Huur is ses maandeliks vooruitbetaalbaar.
Huurtermyn begin op 1 Maart 2020 en duur vir 3.5 jaar eindigende op 31 Augustus 2022.
Bekragtiging enige tyd binne 7 dae na veiling.
Volle voorwaardes is beskikbaar.

242 BELFRY BRANGUS STOET BEESTE & 10 KOMMERSIËLE BRANGUS BEESTE:
80 Koeie met kalwers.
60 Koeie (dragtig).
50 Verse (12-20 maande oud; loop by die bul).
40 Bulkalwers (12-20 maande oud).
12 Bulle (20 – 30 maande oud; sluit in o.a SW 1238, V5 1473, RCM 13130, SW 1761 en MSI 1725).
10 Koeie met kalwers (kommersieel).

252 SKAPE:
180 Dohne Merino ooie (6 maande wol; het by ram geloop).
60 Stoorlammers.
4 Dohne Merino ramme.
8 Dormer ramme (12-16 maande oud).

Nota: Dragtigheid status en katalogus inligiting dag van veiling beskikbaar.

Trekkers: John Deere 8400 (met kajuit).  John Deer 7800 (met kajuit). John Deere 6420 (met kajuit). John Deere 6410 (oop stasie). Ford 6610 (4×2). Massey Ferguson 390 (4 WD).

Vragmotors: Mercedes 1419 (met veetralies en massa kante. Ford (5 ton).

Voertuie: Motorfiets; Motorboot: Ford Ranger 3.2 (2014; 241 608km). Isuzu KB 300 Fleetside (2007). BMW R1150 RT motorfiets (58 860km) Motorboot (met 90hp enjin; 7m).

Skottel-,skaar- & tandwerktuie: Wilton balk ploeg (6 skaar). Wilton balk ploeg (5 skaar). 2 Massey Ferguson balkploeë (4 skaar). Alpha Omega hidrouliese kontra sny-eg (68 skottel). 2 Sonneblom skoffels (4 ry). 2 Tussenry mielieskoffels. Grondbreker (1 tand). Landman grondbreker (5 tand). 2 Grondbrekers (1.5m; 3 tand). Massey Ferguson skoffel (3punt). LM damskrop. Kontra sny-eg (14 skottel; 3 punt). Vetsak beitelploeg (14 tand). Skottel ploeg (3 skaar). Kongskilde Vibro Flex (27 tand). Mielie rol-eg (3 ry; 1.5m). Sonneblom rol-eg (4 ry). Breedwerk skoffel (17 tand; 7m). Skoffel (13 tand). Alpha Omega hidrouliese kontrasny eg (40 skottel). Fieldspan breedwerk skoffel (8m). Massey Ferguson skraper (3punt).

Sleepwaens: Hoëspoed sleepwa (8 ton; met massakante). LM sleepwa (8 ton; met massakante).
2 Platbak sleepwaens.

Planters: 2 Soilmaster groenvoer planters. Piket fynsaad planter (12 ry). John Deere Max Emerge 7200 sonneblom planter (4 ry). John Deere Max Emerge 7200 mielie planter (3 ry). Massey Ferguson 7” Mielieplanter. BP 14 koring planter (7 ry).

Losgoed: Skietstoel

Stropers: John Deere 9410 Maximizer. John Deere 975. Claas Dominator 96. Slattery enkelry mieliestroper.

Stroop toerusting: Sonneblom tafel. Mielieplukker (3 ry; 1.5m).

Voermaaktoerusting:  Falcon swaailemsnyer (1.5m). Rolhark (4 tol). 2 Blarekarre. Claas Rolant 62 baler.

Ander plaasgereedskap: Rovic laaigraaf (pas op John Deere 2140). Hout saag (PTO). Oorlaaiwa. Quantum gifspuit (1000l; 3 punt). Milkrite melktenk (1150l; met kompressor). Milkrite melktenk (850l; met kompressor). Milkrite melkmasjien (5 punt; met bottels). Tandem koeikratte (6 punt). LM hamermeule. Drotsky hamermeule. Dieselkar (1000l).2 Vertikale JOJO watertenks (5000l). 60 Perrot besproeings pype (30 met sproeiers). Oorhoofse kragkabel (opgerol; 540m).

 

STEFAN VAN HUYSSTEEN STAAK BOERDERY VEILING! CATALOGUES

STEFAN VAN HUYSSTEEN STAAK BOERDERY VEILING! VIDEOS

Details

Date:
Jan 30
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Tags:
, , , ,

Other

Provinces
Free State
Cities
Senekal

Venue

Belfry, Senekal
Senekal, Free State South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!