SUID - KAAP PROMOSIEVEILING 2026
30 July 2026
30 July 2026
Date:
Time:
1:30 pm - 5:30 pm
Region:
Event Type:
Province:
The Suid - Kaap Promosieveiling vind plaas op die 31ste Julie 2026 om 13:30 te Voermol Stoor, Bredasdorp.
Besigtiging van die Merino's is die dag voor die veiling vanaf 13:00 tot 16:00 en vir die Dohne Merino's die dag van die veiling vanaf 09:00.
Click to view the catalogue
AANBOD:
80 Merino ramme
55 Dohne Merino ramme
10 Dormers
5 Suffolk
Navrae:
Pieter Groenewald (OVK) 079 681 0342
Ean Nel (Skaap- en Woladviseur) 082 452 7757
Abrie van Wyk (Skaap- en Woladviseur) 066 201 0559
Jan Erasmus (Bestuurder Humansdorp) 082 924 6096
Len Bornman (Afslaer) 082 551 6839