Die algehele uitverkoping van Susan de Klerk vind plaas op Vrydag, 12 Februarie 2021 om 12:00 te Naauwpoort, Frankfort. Veiling op terrein en digitaal.
Op aanbieding.
20 Rietspruit Reds teelbulle (3 jaar oud).
50 Koeie met 50 kalwers (3-in-1; 2014 – 2017 koeie).
130 Koeie met 130 kalwers (loop by bul; moontlik 3-in-1; 2014 – 2017 koeie).
200 Koeie (5 tot 7 maande dragtig; 2014 – 2017 koeie).
70 Koeie (5 tot 7 maande dragtig; 2018 koeie).
80 Verse (5 tot 7 maande dragtig; 2019 verse).
160 Verse (gereed vir bul; 2019 – 2020 verse).
160 Speenkalwers (Bonsmara bulkalwers ±240kg).
* Nota: Alle beeste BM-negatief getoets. NB: Kudde word verkoop sonder BTW. BTW wel betaalbaar op Rietspruit Reds bulle.
Roete:
– Vanaf Frankfort: Ry op die Vrede pad (R34) vir 24 km. Draai links op die S55 grondpad. Ry vir 3.8 km. Draai regs by plaas in.
– Vanaf N3 (Johannesburg/ Harrismith): Neem Frankfort afrit en ry vir 4.5 km. Draai regs op die S55 grondpad. Ry vir 3.8 km. Draai regs by plaas in.
Navrae:
Gert Burger 082 822 1952.
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408.
BKB Louwid, FRANKFORT: 058 813 1071.
Rietspruit Reds bul foto’s:
– Klik hier om individuele foto’s van elke bul te besigtig
Veilingspamflet:
– Klik hier om veilingspamflet te besigtig 1
– Klik hier om veilingspamflet te besigtig 2