Beesaanbod van Beefmaster kruis kudde. Namens Susanna Boerdery word die volgende diere aangebied tydens genoemde veiling op Saterdag, 6 Julie 2024 om 11:00 te plaas Vlakfontein, distrik Ermelo
Aanbod:
– 100 + 100 Koeie met kalwers (3-in-1)
– 101 + 101 Koeie met kalwers
– 573 Dragtige koeie
– 120 Dragtige verse
– 535 Oop dekgereed verse
Roete:
– Vanaf Ermelo: Neem R36 Breyton pad vir 6km. Draai regs op N17 Mbabane pad. Ry vir 9km, plaas aan Linkerkant. Plaas Vlakfontein, Ermelo
Navrae:
Hannes Hugo 082 823 7631
Moolman Mentz 083 229 2500
Auctioneer: Billy Lyons 082 785 5498
BKB, Ermelo: 017 811 2027
Veiling pamflet: