SWAERSHOEK BONSMARAS & ROOIPOORT POENSKOPPE

Loading Events

« All Events

SWAERSHOEK BONSMARAS & ROOIPOORT POENSKOPPE

Oct 14 @ 11:00 am - 3:00 pm

SWAERSHOEK BONSMARAS & ROOIPOORT POENSKOPPE INFORMATION

Die Swaershoek Bonsmaras & Rooipoort Poenskoppe Simulcast produksieveiling vind plaas op Woensdag die 14de Oktober 2020 van 11:00 op Rooipoort, Cradock.

Aanbod:

  • 20 Bonsmara Bulle
  • 100 Bonsmara Vroulike diere
  • 45 Poenskop Merino Ramme

 

ROETE:

Vanaf Cradock: Ry met Kerkstraat in n westelike rigting. Ry oor die brug vir 150m. Draai links op die Mortimer pad (R390). Ry vir 2km. Draai regs op die Swaershoek/Somerset-Oos pad (R337). Ry vir 23km. Draai links. Ry vir 5km tot by plaas.

Vanaf Somerset-Oos: Ry op die Pearston pad (R63) vir 13km. Draai regs op dei Cradock/Swaershoek grondpad (R337). Ry vir 54km. Draai regs. Ry vir 5km tot op die plaas.

Vanaf Pearston: Ry op die SOmerset-Oos pad (R63) vir 37km. Draai links op die Cradock/Swaershoek grondpad (R337). Ry 54km. Draai regs. Ry vir 5km tot by plaas.

NAVRAE:

Sandré Erasmus (Verkoper) 072 698 2624

Charl van der Merwe (BKB) 082 374 3192

Hardie van den Heever 066 056 8761

Danie Strauss (Afslaer) 072 585 4028

 

 

Venue

Rooipoort, Cradock
Cradock, Eastern Cape 5880 South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!