Syferfontein Bosmaras Produksieveiling

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Syferfontein Bosmaras Produksieveiling

Jul 18 @ 11:00 am - 5:00 pm

Syferfontein Bosmaras Produksieveiling INFORMATION

Nico Pieterse, en sy pa, van Syferfontein Bonsmaras, het in 1995 hulle eerste kommersiële Bonsmara koeie gekoop. Van dag een af is daar rekordhouding, betreffende kalfaantekeninge en dragtigheids-ondersoeke gedoen. Syferfontein Bonsmara-stoet is in 1998 geregistreer en Arthur de Villiers Jnr. was as kudde-mentor aangewys. Hulle het hul eerste “stoetbul” by Dr. Wesson van Rensburg van Robco Bonsmaras gekoop.

Syferfontein Bonsmaras hou hulle eerste produksieveiling in die jaar 2000, in samewerking met die Standerton Hoëveld Bonsmara-groep. Vir sewe jaar lank hou hulle veiling saam met die Hoëveld Bonsmara-groep, by Jonkersdam net buite Standerton. In 2008 het Mike Killassy, BKB Afslaer van die BKB van Wyk groep aangesluit by Syferfontein Bonsmaras, en is sedertdien steeds betrokke. Syferfontein Bonsmaras spog jaarliks met vrugbare en goed veldaangepasde diere by hulle veiling.

Syferfontein Bosmaras Produksieveiling VIDEOS

Details

Date:
Jul 18
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
,
Event Tags:
, , , , , , , , , ,

Organizers

Paul Moll
Carel Davel

Other

Provinces
Mpumalanga
Category
Bonsmara
Cities
Standerton

Venue

Plaas Syferfontein, Standerton
Plaas Syferfontein
Standerton, Mpumalanga 2430 South Africa
+ Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!