TONKIN BOERDERY REUSE IMPLEMENTE VEILING

06 June 2024

Date:

06 June 2024

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Region:

BKB North

Event Type:

Equipment Auction

Province:

Mpumalanga

City:

Standerton

Marketer:

Paul Moll

Carel Davel

Billy Lyons

BKB, Standerton

24648

Die reuse implemente veiling namens Tonkin Boerdery vind plaas op Donderdag die 6de Junie 2024 vanaf 11:00 op die plaas Uitval in Standerton.

Aanbieding:

TREKKERS & GRONDVERSKUIWINGSTOERUSTING:

- JD 9430 (10 062 ure; 2012 model; met JDRTK Auto Steer).

- JD 8345R (11 008 ure; 2011 model; met JD RTK Auto Steer).

- JD 6603 (5000 ure; 2008 model).

- JD 6603 (3129 ure; 2008 model).

- JD 6170M (6276 ure; 2014 model; Ag-Leader Auto Steer).

- JD 6170M (7166 ure; 2015 model; JD RTK Auto Steer).

- 2 x JD 7200R trekkers (10 160 ure & 10 372ure; 2012 modelle; met JD RTK Auto Steer).

- JD 7730 (12 743ure; 2008 model; met JD RTK Auto Steer).

- JD 4440.

- 2 x JD 5503 trekkers (met laaigrawe en baalvurke).

- Bell 770D padskraper (16 428ure; 2008 model;

- Engin overhauled by Standerton Afgri).

- CAT TLB 416B.

VRAGMOTORS:

- Mercedes Benz 1417 met sleepwa.

- Mercedes Benz 1928.

- Isuzu FTR850 (112 622km; 2017 model).

VOERTUIE:

- Toyota Landcruiser (860 426km; 2006 model).

- Toyota Landcruiser (582 377km; 1999 model).

- Volvo FH440, 6x4 - 2017, 1 084 000km

- SA Truck Bodies Side Tipper Link, 2013 model, 45m³

- SA Truck Bodies Side Tipper Link, 2014 model, 45m³

SKOTTEL-,SKAAR- & TANDWERKTUIE:

- 4 x JD 845 skoffels (12 ry).

- 2 x Rovic skoffels (12 ry).

- 2 x Lemken Karat 9 (7m).

- Kole Staalwerke roltand-eg (12 ry).

- John Shearer saadbedkrapper (10m).

- 2 x John Shearer saadbedkrappers (9.5m).

- 3 x Jan Jumbo grondbrekers (9 tand).

- JD 670 diste (40 skottel).

PLANTERS:

- JD 2117 CCS No-Till (10 ry).

SPUITE:

- JD 4730 hoogloop spuit RTK (30m; spuitbalk; ± 4000 ure; 2013 model).

SLEEPWAENS:

- 2 x Kole Staalwerke kantelwaens (6 ton).

- 2 x Kole Staalwerke tapkarre (16 ton).

- Astin Martin vloeibare kunsmiswa (25 000 ton).

- 2 x Kole Staalwerke platbakwaens (10m).

- 2 x Kole Staalwerke waterkarre (5 000lt).

- Cobalt Ing. “lowbed” (35 ton).

- Beeswa.

STROPERTOERUSTING:

- Buldog tafelkar (31vt).

- Capello Hilantuis sonneblomtafel (30vt; 2023 model).

VOERMAAKTOERUSTING:

- Vikon hooihark (4 tol).

- Haybuster FT-24 baalkerwer.

- Claas 520 R/F baler.

- 2 x Falcon F180 bossiekappers.

- 3 x Drotsky voersnyers.

- 2 x Kole Staalwerke kuilvoerwaens (15ton).

ANDER PLAASGEREEDSKAP:

- Kole Staalwerke rolmoer (9.2m).

- Kole Staalwerke hidrouliese laaibank (vervoerbaar).

- Pilmasjien met voerbak.

- 9 x Kunsmistenks met “brackets” (vir JD trekkers).

- Radium strooier (9 ton).

- Dubbelloop graanlaaier (100 ton/uur).

- Graansif (50 ton/uur).

- “Dresser loader”.

- 2 x Amazon kunsmis strooiers.

- Sulky DPX 30 presisie strooier.

- Sulky X40 Econov presisie strooier.

LOSGOED; ENS:

- Land Cruiser parte.

- Baie losgoedere, te veel om op te noem.


ROETE:

- Vanaf Standerton: Neem R23 rigting Greylingstad vir 2.5km. Draai links op Robbertsdrift pad. Ry vir 18.5km. Draai regs op Gladdedrift grondpad. Ry vir 14km. Draai regs in by plaas.

- Vanaf Villiers: Neem R26 rigting Standerton vir 3km. Draai links op Gladdedrift pad. Ry vir 26km tot by plaas aan linkerkant.

NAVRAE:

Paul Moll 082 331 2036

Carel Davel 082 331 1811

Afslaer: Billy Lyons 082 785 5498

BKB, Standerton: 017 712 2664/2132

VEILINGSPAMFLET:

- Kliek hier om voorblad van veilingspamflet te besigtig

- Kliek hier om agterblad van veilingspamflet te besigtig

 - Kliek hier om van die toerusting foto's te besigtig