ALGEHELE UITVERKOPING, HARTEBEESKLOOF BOERDERY, PORTERVILLE

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

ALGEHELE UITVERKOPING, HARTEBEESKLOOF BOERDERY, PORTERVILLE

Mar 19 @ 11:00 am - 5:00 pm

ALGEHELE UITVERKOPING, HARTEBEESKLOOF BOERDERY, PORTERVILLE INFORMATION

ALGEHELE UITVERKOPING!

Donderdag, 19 Maart 2020, vanaf 11uur, Hartebeeskloof Boerdery, Porterville.

Aanbod:

716 Vleismerino tipe skape!

500 Ooie (dragtig; 2 tand – volbek; 7 maande wol). 

200 Ooitjies (gereed vir ram; 12 maande).

16 Ramme.   

 

Nota: Ramme is slegs by bekende SAVM telers aangekoop.    Hierdie is ‘n hoogs vrugbare skaapkudde wat deur jare opgebou is.  Alle heersende siektes is voor gëent.  Dragtigheidstatus en katalogusinligting sal dag van veiling beskikbaar wees (verwysing Dr. Robyn Hamman). 

 

Stropers; & stroper toerusting:  

Case 2388 stroper (met hillco kit; met Case 1010 tafel en tafelkar; 25 vt; 2005; 3558 ure; 3063 drom ure; met papiere).  Case 2166 stroper (met Case 1010 tafel en tafelkar; 20 vt; 1996; 5060 ure; 4118 drom ure; nie gelisensieer nie).  Claass Dominator 76 stroper (met 17 vt tafel; met fynkaf strooier; 1983; 8533 ure; met papiere).  Case 1644 stroper.  Case 3016 optel tafel (met tafelkar; 2016; 15 vt; soos nuut).  Macdon 3000 platsnyer (25 vt; 1996). 

 

Trekkers en voertuie:

Case Magnum 235 trekker (met Trimble Autopilot en CFX 750 skerm; 2012; 3185 ure; met papiere).  Case Magnum 235 trekker (met Trimble Autopilot en CFX 750 skerm; 2012; 2650 ure; met papiere).  New Holland TM 120 trekker (met Trimble autosteer & skerm; 2004; 11 485 ure; met papiere).  Fiat 650S trekker (1972; 11 000 ure; goeie toestand).  Ford D1211 vragmotor (ongelisensieerd).  Nissan Patrol 4.2D bakkie (4×4; met skaaptralies & wen-as; 2007; 263 000 km; met papiere).   

 

Sleepwaens:

Skaarland sleep-wa (met massabakke met afskorting; 2 uitlaai awegare met PTO kragpak; 12 ton; 2013; nie gelisensieerd).  Jok Smit sleepwa (self-gebou; 10 ton). 

 

Skottel; skaar -& tandwerktuie:

Vaderstad kontra sny-eg (met nuwe skottels; 4m; 2017).  John Deere braakskottel (6 skottels; 1966).  Safim skaarploeg (2 skaar; 1984).  Soilmaster skaarploeg (4 skaar; 1985).  Shearer eggies (7.6 m; 1994). 

 

Voermaaktoerusting & planters:

IH 440 baler (1974; met parte).  2 Equalizer 7000E planters (met Whirlwind monitor; spuitbalk; 1000 l; met 2 Dozatrons; volledig; 2013; 7 m; 25 tand). 

 

Ander plaasgereedskap:

Hardi Commander Twin Force 3200 sleepspuit (met HC 5500 beheerder; automatiese seksie beheer-8 seksies; met auto steer; 2008; 24 m).  Sulky X50 EconoV kunsmisstrooier (met monitor; hidrouliese aandrywers; 6 seksies; 4 000 l; 2014).  Total dieselkar (met 12V pomp en diesel meter; 1980; 1 000 liter; met papiere).  Tipwa (self-gebou; 12 ton; 1996).  Piket damskrop (1967).  Equalizer ‘’screen’’ (met verskillende siwwe; 2003). Omto kragopwekker (30 kva; op wiele; PTO aangedrewe; 2006).  Baalkar (self-gebou; 1974).  16 Koringbakke (2 ton).   Algar skaapkantel tafel (volledig). 

 

Losgoedere:

2 Bande sleepblokke (5 m).  Aantal twee-rigting radios.  Skeermasjien (self-gebou).  Slypsteen.  Aantal skaapvoerkrippe (verskillende lengtes).  Aantal kruipvoer hekkies en krippe.  Aantal bande (verskillende groottes).  Aantal massabakke. 

 

 

ALGEHELE UITVERKOPING, HARTEBEESKLOOF BOERDERY, PORTERVILLE VIDEOS

Details

Date:
Mar 19
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Category:
Event Tags:
, ,

Other

Provinces
Western Cape
Category
Total Dispersal Sale
Cities
Porterville

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!