TOVIC BRANGUS VEILING
04 June 2026
04 June 2026
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Series:
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Marketer:
Piet Wessels
In opdrag van Tovic Brangus word die volgende te koop aangebied op Donderdag, 4 Junie 2026 om 11:00 te plaas Wonderfontein, Kroonstad.
Op aanbod:
Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligtiing sal dag van veiling beskikbaar wees.
Navrae:
Piet Wessels 082 857 7827
Afslaer:
Jan Mostert 083 306 8408
Roete:
Vanaf Edenville: Neem die R34 Kroonstad pad, ry vir 19km en draai links op grondpad. Ry vir 6.5km en draai regs. Ry reguit vir 1km en draai links by plaas in.
Vanaf Kroonstad: Neem die R34 Edenville pad, ry vir 28km en draai regs op grondpad. Ry vir 6.5km en draai regs. Ry reguit vir 1km en draai links by plaas in.
GPS Koördinate:
27°38'52.2"S 27°30'12.3"E
-27.647833, 27.503417
Kliek hier om om Veilingspamflet Bladsy 1 te besigtig.
Kliek hier om om Veilingspamflet Bladsy 2 te besigtig.